As nie nou nie...waneer?
- Nov 2, 2023
- 1 min read
As jy nog nie jou hart vir die Here gegee het nie, en ook nie nou wil nie...waneer??? Waneer gaan jy die Here in jou lewe in nooi. Jy weet nie waneer jou lewe kort geknip gaan word nie, Hy doen, wn Hy wag vir jou om jou hart vir Hom te gee.


