top of page

Vertrou op die Here, want Hy is oppad om ons te kom haal.

  • Oct 10, 2023
  • 1 min read

Die Here is al lankal oppad om ons te kom haal, Hy wil Sy kinders kom haal om by Hom in Sy huis te gaan bly.

Psalm 27:14

"Vertrou op die Here!

Wees sterk en skep moed!

Ja, Vertrou op die Here!"

 
 
20180103_185002.jpg

Kaalvoet Kinders Oppad

"Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg"

- Efesiers 5:1

© 2023 by Kaalvoet Kinders Oppad.

bottom of page