top of page

Dit is nooit "luck" nie, dit is altyd God.

  • Oct 9, 2023
  • 1 min read

God het altyd n plan vir jou lewe, en alle sgebeur vir 'n rede. Soms gebeur goed wat jou vreeslik bly, gelukkig, trots laat maak en jy kan nie anders dink as om te dink dit is "luck" nie. Well dit is God wat met Sy maniere werk om jou "lucky" te laatvoel.


Dankie Liewe God dat alle svir n rede gebeur. Help my onthou dat dit altyd U is, nie "luck" nie.

 
 
20180103_185002.jpg

Kaalvoet Kinders Oppad

"Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg"

- Efesiers 5:1

© 2023 by Kaalvoet Kinders Oppad.

bottom of page