top of page
Ripped Jeans_edited.jpg

Ons is God se kaalvoet kinders, strewe om alles in liefde te doen en vir Hom te lewe.

All My Stories

Gedagte vir die dag

!

My Kaalvoet reis saam God

Hierdie is 'n webwerf waarop ek my gevoelens en gedagtes deel saam God deel. Ek stap saam met Hom op die regte pad, met 'n kinderlike geloof, en dit bring my troos en betekenis in my geloofsreis. Die proses van kaalvoet wandel met God en die eerlike uitruil van my gedagtes en gevoelens met Hom is 'n persoonlike  deel van my geloof wat ek graag saam jou wil deel. Ek glo dat elkeen 'n unieke en persoonlike verhouding met God het. Ek bid dat jou eie reis met God ryk en vervullend sal wees, en dat jy elke dag die vrede en liefde van Sy teenwoordigheid sal ervaar.

IMG_0888_edited.jpg
20180103_185002.jpg

Kaalvoet Kinders Oppad

"Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg"

- Efesiers 5:1

© 2023 by Kaalvoet Kinders Oppad.

bottom of page